Números 28
AFR3353 vs ARC
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
1 Falou mais o Senhor a Moisés, dizendo:
2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: Julle moet daarvoor sorg om my offer, my spys vir my vuuroffers as lieflike geur vir My, op die bepaalde tyd aan My te bring.
2 Dá ordem aos filhos de Israel e dize-lhes: Da minha oferta, do meu manjar para as minhas ofertas queimadas, do meu cheiro suave, tereis cuidado, para mas oferecer a seu tempo determinado.
3 En jy moet vir hulle sê: Dit is die vuuroffer wat julle aan die HERE moet bring: twee jaaroud lammers sonder gebrek elke dag as 'n voortdurende brandoffer.
3 E dir-lhes-ás: Esta é a oferta queimada que oferecereis ao Senhor : dois cordeiros de um ano, sem mancha, cada dia, em contínuo holocausto.
4 Die een lam moet jy in die môre berei, en die ander lam moet jy teen die aand berei;
4 Um cordeiro sacrificarás pela manhã e o outro cordeiro sacrificarás de tarde;
5 met 'n tiende van 'n efa fynmeel as spysoffer, gemeng met 'n kwart-hin uitgestampte olie.
5 e a décima parte de um efa de flor de farinha em oferta de manjares, misturada com a quarta parte de um him de azeite moído.
6 Dit is die voortdurende brandoffer wat by die berg Sinai ingestel is as lieflike geur, 'n vuuroffer aan die HERE.
6 Este é o holocausto contínuo, instituído no monte Sinai, em cheiro suave, oferta queimada ao Senhor .
7 En die drankoffer wat daarby behoort, moet wees 'n kwart-hin vir elke lam. In die heiligdom moet jy die drankoffer van sterk drank aan die HERE uitgiet.
7 E a sua libação será a quarta parte de um him para um cordeiro; no santuário, oferecerás a libação de bebida forte ao Senhor .
8 En die ander lam moet jy teen die aand berei; met dieselfde spysoffer as in die môre en met die drankoffer wat daarby behoort, moet jy dit berei -- 'n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE.
8 E o outro cordeiro sacrificarás de tarde; como a oferta de manjares da manhã e como a sua libação, o aparelharás em oferta queimada de cheiro suave ao Senhor .
9 Maar op die sabbatdag twee jaaroud lammers sonder gebrek en twee-tiendes van 'n efa fynmeel as spysoffer, met olie gemeng, en die drankoffer wat daarby behoort.
9 Porém, no dia de sábado, dois cordeiros de um ano, sem mancha, e duas décimas de flor de farinha misturada com azeite, em oferta de manjares, com a sua libação;
10 Dit is die brandoffer van die sabbat op elke sabbat, behalwe die voortdurende brandoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
10 holocausto é do sábado em cada sábado, além do holocausto contínuo e a sua libação.
11 En by die begin van julle maande moet julle 'n brandoffer aan die HERE bring: twee jong bulle en een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek;
11 E nos princípios dos vossos meses oferecereis, em holocausto ao Senhor , dois bezerros e um carneiro, sete cordeiros de um ano, sem mancha;
12 en drie-tiendes van 'n efa fynmeel as spysoffer, met olie gemeng, vir elke bul, en twee tiendes fynmeel as spysoffer, met olie gemeng, vir die een ram;
12 e três décimas de flor de farinha misturada com azeite, em oferta de manjares, para um bezerro; e duas décimas de flor de farinha misturada com azeite, em oferta de manjares, para um carneiro;
13 en een-tiende fynmeel as spysoffer, met olie gemeng, vir elke lam. Dit is 'n brandoffer, 'n lieflike geur, 'n vuuroffer aan die HERE.
13 e uma décima de flor de farinha misturada com azeite, em oferta de manjares, para um cordeiro; holocausto é de cheiro suave, oferta queimada ao Senhor .
14 En hulle drankoffers moet wees 'n half-hin wyn vir 'n bul en 'n derde van 'n hin vir 'n ram en 'n kwart-hin vir 'n lam. Dit is die brandoffer by elke nuwemaan, vir die maande van die jaar.
14 E as suas libações serão a metade de um him de vinho para um bezerro, e a terça parte de um him para um carneiro, e a quarta parte de um him para um cordeiro; este é o holocausto da lua nova de cada mês, segundo os meses do ano.
15 Ook moet een bokram as sondoffer aan die HERE berei word, behalwe die voortdurende brandoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
15 Também um bode, para expiação do pecado, ao Senhor , além do holocausto contínuo, com a sua libação se oferecerá.
16 En in die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, is die pasga van die HERE.
16 Porém, no primeiro mês, aos catorze dias do mês, é a Páscoa do Senhor .
17 En op die vyftiende dag van hierdie maand is dit fees; sewe dae lank moet ongesuurde brode geëet word.
17 E, aos quinze dias do mesmo mês, haverá festa; sete dias se comerão pães asmos.
18 Op die eerste dag moet daar 'n heilige samekoms wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie.
18 No primeiro dia, haverá santa convocação; nenhuma obra servil fareis;
19 Maar julle moet as vuuroffer, as brandoffer aan die HERE bring: twee jong bulle en een ram en sewe jaaroud lammers; sonder gebrek moet hulle vir julle wees.
19 mas oferecereis oferta queimada em holocausto ao Senhor , dois bezerros e um carneiro, e sete cordeiros de um ano; ser-vos-ão eles sem mancha.
20 En hulle spysoffer fynmeel met olie gemeng: drie-tiendes van 'n efa vir 'n bul en twee-tiendes vir 'n ram moet julle berei.
20 E a sua oferta de manjares será de flor de farinha misturada com azeite; oferecereis três décimas para um bezerro e duas décimas para um carneiro.
21 Een-tiende moet jy vir elke lam van die sewe lammers berei.
21 Para cada cordeiro oferecereis uma décima, para cada um dos sete cordeiros;
22 Daarby een bokram as sondoffer om vir julle versoening te doen.
22 e um bode, para expiação do pecado, para fazer expiação por vós.
23 Behalwe die môre brandoffer, wat as voortdurende brandoffer dien, moet julle dit berei.
23 Estas coisas oferecereis, além do holocausto da manhã, que é o holocausto contínuo.
24 Op die manier moet julle elke dag, sewe dae lank, die vuurofferspys van lieflike geur vir die HERE berei; by die voortdurende brandoffer moet dit berei word -- en die drankoffer wat daarby behoort.
24 Segundo este modo, cada dia oferecereis, por sete dias, o manjar da oferta queimada em cheiro suave ao Senhor ; além do holocausto contínuo, se oferecerá isto com a sua libação.
25 En op die sewende dag moet daar vir julle 'n heilige samekoms wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie.
25 E, no sétimo dia, tereis santa convocação; nenhuma obra servil fareis.
26 En op die dag van die eerstelinge, as julle 'n nuwe spysoffer by julle fees van die weke aan die HERE bring, moet daar vir julle 'n heilige samekoms wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie.
26 Semelhantemente, tereis santa convocação no dia das primícias, quando oferecerdes oferta nova de manjares ao Senhor , segundo a vossa Festa das Semanas; nenhuma obra servil fareis.
27 Dan moet julle 'n brandoffer as lieflike geur aan die HERE bring: twee jong bulle, een ram, sewe jaaroud lammers;
27 Então, oferecereis ao Senhor por holocausto, em cheiro suave, dois bezerros, um carneiro e sete cordeiros de um ano;
28 en hulle spysoffer: fynmeel met olie gemeng, drie-tiendes vir elke bul, twee-tiendes vir die een ram,
28 e a sua oferta de manjares de flor de farinha misturada com azeite: três décimas para um bezerro, duas décimas para um carneiro;
29 een-tiende vir elke lam van die sewe lammers;
29 para cada cordeiro uma décima, para cada um dos sete cordeiros;
30 een bokram om vir julle versoening te doen.
30 um bode, para fazer expiação por vós.
31 Behalwe die voortdurende brandoffer en die spysoffer wat daarby behoort, moet julle dit berei -- hulle moet vir julle sonder gebrek wees -- en hulle drankoffers.
31 Além do holocausto contínuo e a sua oferta de manjares, os oferecereis (ser-vos-ão eles sem mancha) com as suas libações.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?