Números 12
AFR3353 vs ARC
1 En Mirjam en A„ron het teen Moses gespreek vanweë die Kusitiese vrou wat hy geneem het; want hy het 'n Kusitiese vrou geneem.
1 E falaram Miriã e Arão contra Moisés, por causa da mulher cuxita, que tomara; porquanto tinha tomado a mulher cuxita.
2 En hulle het gesê: Het die HERE dan maar alleen met Moses gespreek? Het Hy nie ook met ons gespreek nie? En die HERE het dit gehoor.
2 E disseram: Porventura, falou o Senhor somente por Moisés? Não falou também por nós? E o Senhor o ouviu.
3 Maar die man Moses was baie sagmoedig, meer as al die mense op die aardbodem.
3 E era o varão Moisés mui manso, mais do que todos os homens que havia sobre a terra.
4 Toe het die HERE dadelik met Moses en A„ron en Mirjam gespreek: Julle drie, kom uit na die tent van samekoms! En hulle drie het uitgekom.
4 E logo o Senhor disse a Moisés, e a Arão, e a Miriã: Vós três saí à tenda da congregação. E saíram eles três.
5 En die HERE het in 'n wolkkolom neergedaal en by die ingang van die tent gaan staan. Daarna het Hy A„ron en Mirjam geroep, en hulle twee het uitgekom.
5 Então, o Senhor desceu na coluna de nuvem e se pôs à porta da tenda; depois, chamou a Arão e a Miriã, e eles saíram ambos.
6 Toe sê Hy: Hoor tog my woorde. As julle profeet van die HERE is, sal Ek deur 'n gesig My aan hom bekend maak, deur 'n droom sal Ek met hom spreek.
6 E disse: Ouvi agora as minhas palavras; se entre vós houver profeta, eu, o Senhor , em visão a ele me farei conhecer ou em sonhos falarei com ele.
7 So is dit nie met my kneg Moses nie: in my hele huis is hy getrou.
7 Não é assim com o meu servo Moisés, que é fiel em toda a minha casa.
8 Mond tot mond spreek Ek met hom, en deur aanskouing en nie deur duister woorde nie; en hy sien die verskyning van die HERE. Waarom het julle dan nie gevrees om teen my kneg, teen Moses, te spreek nie?
8 Boca a boca falo com ele, e de vista, e não por figuras; pois, ele vê a semelhança do Senhor ; por que, pois, não tivestes temor de falar contra o meu servo, contra Moisés?
9 En die toorn van die HERE het teen hulle ontvlam, en Hy het weggegaan.
9 Assim, a ira do Senhor contra eles se acendeu; e foi-se.
10 En toe die wolk van die tent af weggetrek het, kyk, toe was Mirjam melaats, soos sneeu. En A„ron het Mirjam aangekyk en -- sy was melaats!
10 E a nuvem se desviou de sobre a tenda; e eis que Miriã era leprosa como a neve; e olhou Arão para Miriã, e eis que era leprosa.
11 Daarop sê A„ron vir Moses: Ag, my heer, lê tog nie op ons die sonde wat ons in ons dwaasheid begaan het nie.
11 Pelo que Arão disse a Moisés: Ah! Senhor meu! Ora, não ponhas sobre nós este pecado, que fizemos loucamente e com que havemos pecado!
12 Laat sy tog nie wees soos 'n dooie van wie se vleis, as hy uit sy moeder se skoot uitgaan, die helfte verteer is nie.
12 Ora, não seja ela como um morto, que, saindo do ventre de sua mãe, tenha metade da sua carne já consumida.
13 En Moses het die HERE aangeroep en gesê: o God, maak haar tog gesond!
13 Clamou, pois, Moisés ao Senhor , dizendo: Ó Deus, rogo-te que a cures.
14 Toe sê die HERE vir Moses: As haar vader net maar in haar gesig gespuug het, sou sy nie sewe dae lank beskaamd wees nie? Laat sy sewe dae lank buitekant die laer opgesluit wees, en daarna mag sy opgeneem word.
14 E disse o Senhor a Moisés: Se seu pai cuspira em seu rosto, não seria envergonhada sete dias? Esteja fechada sete dias fora do arraial; e, depois, a recolham.
15 En hulle het Mirjam sewe dae lank buitekant die laer opgesluit; en die volk het nie weggetrek voordat Mirjam opgeneem was nie.
15 Assim, Miriã esteve fechada fora do arraial sete dias, e o povo não partiu, até que recolheram a Miriã.
16 Maar daarna het die volk van H serot af weggetrek en in die woestyn Paran laer opgeslaan.
16 Porém, depois, o povo partiu de Hazerote; e assentaram o arraial no deserto de Parã.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?