Números 10

AFR3353 vs ARIB

Sair da comparação
ARIB Almeida Revisada Imprensa Bíblica
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
1 Disse mais o Senhor a Moisés:
2 Maak vir jou twee silwertrompette; van dryfwerk moet jy dit maak; en hulle moet vir jou dien om die vergadering byeen te roep en om die laers te laat opbreek.
2 Faze-te duas trombetas de prata; de obra batida as farás, e elas te servirão para convocares a congregação, e para ordenares a partida dos arraiais.
3 As hulle dan daarop blaas, moet die hele vergadering by jou byeenkom by die ingang van die tent van samekoms.
3 Quando se tocarem as trombetas, toda a congregação se ajuntará a ti à porta da tenda da revelação.
4 Maar as hulle op een daarvan blaas, moet by jou byeenkom die owerstes, die stamhoofde van Israel.
4 Mas quando se tocar uma só, a ti se congregarão os príncipes, os cabeças dos milhares de Israel.
5 En as julle alarm blaas, moet die laers opbreek wat aan die oostekant staan.
5 Quando se tocar retinindo, partirão os arraiais que estão acampados da banda do oriente.
6 Maar as julle die tweede keer alarm blaas, moet die laers opbreek wat aan die suidekant staan. Alarm moet hulle blaas as hulle moet opbreek.
6 Mas quando se tocar retinindo, pela segunda, vez, partirão os arraiais que estão acampados da banda do sul; para as partidas dos arraiais se tocará retinindo.
7 Maar as die vergadering byeen moet kom, moet julle blaas, maar nie alarm maak nie.
7 Mas quando se houver de reunir a congregação, tocar-se-á sem retinir:
8 En die seuns van A„ron, die priesters, moet op die trompette blaas; en die trompette moet vir julle 'n ewige insetting in julle geslagte wees.
8 Os filhos de Arão, sacerdotes, tocarão as trombetas; e isto vos será por estatuto perpétuo nas vossas gerações.
9 En as julle in jul land in oorlog kom teen die vyand wat met julle veg, moet julle met die trompette alarm blaas; dan sal aan julle gedink word voor die aangesig van die HERE julle God, en julle sal van jul vyande verlos word.
9 Ora, quando na vossa terra sairdes à guerra contra o inimigo que vos estiver oprimindo, fareis retinir as trombetas; e perante o Senhor vosso Deus sereis tidos em memória, e sereis salvos dos vossos inimigos.
10 Op die dag as julle vrolik is, sowel as op julle feestye en by die begin van julle maande moet julle by jul brandoffers en by jul dankoffers op die trompette blaas: hulle sal dien om julle in gedagtenis te bring voor die aangesig van julle God. Ek is die HERE julle God.
10 Semelhantemente, no dia da vossa alegria, nas vossas festas fixas, e nos princípios dos vossos meses, tocareis as trombetas sobre os vossos holocaustos, e sobre os sacrifícios de vossas ofertas pacíficas; e eles vos serão por memorial perante vosso Deus. Eu sou o Senhor vosso Deus.
11 In die tweede jaar, in die tweede maand, op die twintigste van die maand, het die wolk opgetrek van die tabernakel van die Getuienis af.
11 Ora, aconteceu, no segundo ano, no segundo mês, aos vinte do mês, que a nuvem se alçou de sobre o tabernáculo da congregação.
12 En die kinders van Israel het van plek tot plek weggetrek uit die woestyn Sinai, en die wolk het gaan rus in die woestyn Paran.
12 Partiram, pois, os filhos de Israel do deserto de Sinai para as suas jornadas; e a nuvem parou ,no deserto de Parã.
13 So het hulle dan die eerste keer weggetrek volgens die bevel van die HERE deur die diens van Moses.
13 Assim iniciaram a primeira caminhada, à ordem do Senhor por intermédio de Moisés:
14 En eerste het weggetrek die vaandel van die laer van Juda se kinders volgens hulle leërafdelings; en oor sy afdeling was Nagson, die seun van Amm¡nadab.
14 partiu primeiramente o estandarte do arraial dos filhos de Judá segundo os seus exércitos; sobre o seu exército estava Nasom, filho de Aminadabe;
15 En oor die afdeling van die stam van Issaskar se kinders was Net neël, die seun van Suar.
15 sobre o exército da tribo dos filhos de Issacar, Netanel, filho de Zuar;
16 En oor die afdeling van die stam van S,bulon se kinders was El¡ab, die seun van Helon.
16 e sobre o exército da tribo dos filhos de Zebulom, Eliabe, filho de Helom.
17 Toe is die tabernakel afgebreek; en die seuns van Gerson en die seuns van Mer ri, die draers van die tabernakel, het weggetrek.
17 Então o tabernáculo foi desarmado, e os filhos de Gérson e os filhos de Merári partiram, levando o tabernáculo.
18 Daarna het weggetrek die vaandel van die laer van Ruben volgens hulle leërafdelings; en oor sy afdeling was El¡sur, die seun van Sed,r.
18 Depois partiu o estandarte do arraial de Rúben segundo os seus exércitos; sobre o seu exército estava Elizur, filho de Sedeur;
19 En oor die afdeling van die stam van S¡meon se kinders was Selumiël, die seun van Sur¡saddai.
19 sobre o exército da tribo dos filhos de Simeão, Selumiel, filho de Zurisadai;
20 En oor die afdeling van die stam van Gad se kinders was ljasaf, die seun van R,huel.
20 e sobre o exército da tribo dos filhos de Gade, Eliasafe, filho de Deuel.
21 Daarna het die Kehatiete, die draers van die heiligdom, weggetrek. En die ander het die tabernakel opgerig voordat hulle aangekom het.
21 Então partiram os coatitas, levando o santuário; e os outros erigiam o tabernáculo, enquanto estes vinham.
22 Daarna het weggetrek die vaandel van die laer van Efraim se kinders volgens hulle leërafdelings; en oor sy afdeling was Elis ma, die seun van Amm¡hud.
22 Depois partiu o estandarte do arraial dos filhos de Efraim segundo os seus exércitos; sobre o seu exército estava Elisama, filho de Amiúde;
23 En oor die afdeling van die stam van Manasse se kinders was G mliël, die seun van Ped sur.
23 sobre o exército da tribo dos filhos de Manassés, Gamaliel, filho de Pedazur;
24 En oor die afdeling van die stam van Benjamin se kinders was Ab¡dan, die seun van Gideoni.
24 e sobre o exército da tribo dos filhos de Benjamim, Abidã, filho de Gideôni.
25 Toe het weggetrek die vaandel van die laer van Dan se kinders wat, volgens hulle leërafdelings, die agterhoede vir al die leërs was; en oor sy afdeling was Ahiëser, die seun van Amm¡saddai.
25 Então partiu o estandarte do arraial dos filhos de Dã, que era a retaguarda de todos os arraiais, segundo os seus exércitos; sobre o seu exército estava Aiezer, filho de Amisadai;
26 En oor die afdeling van die stam van Aser se kinders was P giël, die seun van Ogran.
26 sobre o exército da tribo dos filhos de Aser, Pagiel, filho de Ocrã;
27 En oor die afdeling van die stam van N ftali se kinders was Ah¡ra, die seun van Enan.
27 e sobre o exército da tribo dos filhos de Naftali, Airá, filho de Enã.
28 Dit is die optogte van die kinders van Israel volgens hulle leërafdelings. En hulle het weggetrek.
28 Tal era a ordem de partida dos filhos de Israel segundo os seus exércitos, quando partiam.
29 En Moses het vir Hobab, die seun van R,huel, die Midianiet, die swaer van Moses, gesê: Ons trek na die plek waarvan die HERE gesê het: Ek sal dit aan julle gee. Trek saam met ons en ons sal aan jou goed doen; want die HERE het oor Israel goeie dinge gespreek.
29 Disse então Moisés a Hobabe, filho de Reuel, o midianita, sogro de Moisés: Nós caminhamos para aquele lugar de que o Senhor disse: Vo-lo darei. Vai conosco, e te faremos bem; porque o Senhor falou bem acerca de Israel.
30 Maar hy het vir hom gesê: Ek sal nie saamtrek nie; maar ek sal na my land en my familie gaan.
30 Respondeu ele: Não irei; antes irei à minha terra e à minha parentela.
31 Toe sê hy: Moet ons tog nie verlaat nie, juis daarom dat jy weet hoe ons laer moet opslaan in die woestyn, en jy sal vir ons as oë dien.
31 Tornou-lhe Moisés: Ora, não nos deixes, porquanto sabes onde devamos acampar no deserto; de olhos nos serviras.
32 En as jy met ons saamtrek, sal ons daardie goeie wat die HERE aan ons sal doen, ook aan jou doen.
32 Se, pois, vieres conosco, o bem que o Senhor nos fizer, também nós faremos a ti.
33 En hulle het van die berg van die HERE af drie dagreise ver getrek; en die verbondsark van die HERE het drie dagreise ver voor hulle uit getrek om vir hulle 'n rusplek uit te soek.
33 Assim partiram do monte do Senhor caminho de três dias; e a arca do pacto do Senhor ia adiante deles, para lhes buscar lugar de descanso.
34 En die wolk van die HERE was bedags oor hulle as hulle uit die laer wegtrek.
34 E a nuvem do Senhor ia sobre eles de dia, quando partiam do arraial.
35 En as die ark wegtrek, het Moses gesê: Staan op, HERE, dat u vyande verstrooi kan word en u haters voor u aangesig kan vlug.
35 Quando, pois, a arca partia, dizia Moisés: Levanta-te, Senhor, e dissipados sejam os teus inimigos, e fujam diante de ti os que te odeiam.
36 En as dit rus, het hy gesê: Keer terug, HERE, na die tien duisende van die duisende van Israel!
36 E, quando ela pousava, dizia: Volta, ó Senhor, para os muitos milhares de Israel.

Ler em outra tradução

Comparar com outra